Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Vroue In Aksie Julie

July 26, 2025 @ 3:00 pm - 5:00 pm
Dames!
Ons datum is uit vir die volgende Vroue in Aksie byeenkoms! Ons nooi julle uit om by ons in te skakel die 26ste Julie om 15:00 by AGS Gansbaai Aanbiddingsentrum.
As jy nog nie deel is nie, kom maak ń verskil en raak deel!
As jy wil betrokke raak by Vroue in Aksie, gee asseblief u naam op by Lee-Ann of Magda.
Ons is opgewonde om u daar te sien!

Details

  • Date: July 26, 2025
  • Time:
    3:00 pm - 5:00 pm

Venue