Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Ladies High Tea

August 9, 2025 @ 10:00 am - 1:00 pm
100R
DAMES!
Merk nou al die datum!
SATERDAG 9 AUGUSTUS het ons ‘n HIGH TEA wat u asseblief nie moet mis nie.
Bespreek nou reeds u plek om teleurstelling te voorkom.
Kom geniet ‘n gesellige oggend van samesyn.
Kaartjies is beskikbaar teen R100
(sluit tee/koffie en ligte verversings in)
by die kerkkantoor, Magda Swart of Pastoor Lee-Ann.

Details

  • Date: August 9, 2025
  • Time:
    10:00 am - 1:00 pm
  • Cost: 100R

Organizer

  • Pastoor Lee-Ann en Magda Swart
  • Phone 0671896915
  • Email welkom@agsgansbaai.co.za

Venue