Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

YOUTH IGNITE

March 20 @ 6:00 pm - 8:00 pm

As jy ‘n tiener is wat tussen graad 7 of 12 is dan nooi ons jou uit op ‘n Vrydag aand om saam met ons samesyn, pret te hê en waar ons ook dieper in God se woord gaan duik. Ons kom elke Vrydag by mekaar tydens die school kwartale by die kerk. Die heke en deure maak 17:30. Kan nie wag om jou daar te sien nie.

Details

  • Date: March 20
  • Time:
    6:00 pm - 8:00 pm

Venue